Dringende hofaansoek vir Verkiesings-wysigingswetsontwerp  

Die Konstitusionele Hof het weer aan die parlement uitstel toegestaan tot 28 Februarie vir die finalisering van die Verkiesings-wysigingswetsontwerp. ‘n Parlementswoordvoerder, Moloto Mothapo, sê die parlement het ‘n dringende aansoek by die hof ingedien.