Drie Covid-sterftes in Okongo-distrik aangemeldOctober 6, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het drie Covid-sterftes in die Okongo-distrik aangemeld, asook 33 nuwe gevalle uit 1 316 toetsuitslae wat ‘n positiewe koers van 2,5 persent verteenwoordig. In die groep is 11 leerders en een elk student en onderwyser. Daar is nou 1 175 aktiewe gevalle waarvan 70 in hospitale is en 11 in intensiewesorgeenhede. Altesaam 195 973 mense is ten volle ingeënt.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *