Drank, dronkbestuur en partytjies oorheers Copps 94.1

Soos verwag was die strate van die hoofstad uiters besig met einde van die maand vieringe, en natuurlik ook Swart Vrydag. Die Copps 94.1-span het hulle hande vol gehad met drank, partyjies en dronkbestuur. JP Nel was aan diens.