Drank-aangeblaasde insidente hou Copps 94.1-span besigJuly 20, 2024

Die Copps 94.1-span sê dit was ‘n stil aand op hulle skof in die hoofstad, maar hulle moes inspring en hulp verleen by insidente waar drank betrokke was. ‘n Man wat onder die invloed bestuur het is agter tralies gesit. Francois Lottering was op die tonele en doen verslag.