Drake het nie geweet wat ons weet nie

Die Kanadese kletsrymer, Drake het die naweek US$700 000 (sowat N$13,3 miljoen) verloor, nadat hy gewed het dat die verdedigende kampioen, Sean Strickland, sy UFC-middelgewigtitel sou behou.

Dricus du Plessis het die geveg met 1 punt gewen!

Drake is bekend daarvoor om weddenskappe op sportsterre te maak en het al miljoene verloor. Hulle noem dit die Drake-vloek.

Foto: Verskaf