Draai daai pennies om die vakansie

Nes in Namibië, word verbruikers in Suid-Afrika gemaan oor besteding oor die vakansie. Kenners van welvaartbestuur in die buurland raai verbruikers aan om tydens die feestyd versigtig te bestee en om nie te veel geld uit te gee nie. Die welvaartbestuurder en finansiële konsultant, Aldrin Kaunda, stel voor om ʼn begroting met ʼn bestedingsperk op te stel om dit te bereik. Hy sê mense moet nie kredietkaarte staatmaak nie, en beklemtoon die gevaar om langtermyn skuld op te bou: