Dorslandtrekkerfees is terug op Swartbooisdrift

The Dorslandtrekkerfees is na vyf jaar terug en word volgende jaar Mei-maand gehou. Oudergewoonte, is dit by Swartbooisdrift op die Kunene-rivier en herdenk ‘n belangrike oomblik in die Afrikaner-volk se geskiedenis in Namibië. Maryn Swart, die sekretaris van die organiserende komitee het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…