Dordabis-brand is onder beheer

Die brand in die Dordabis-omgewing is uiteindelik onder beheer gebring nadat dit Dinsdag ontstaan het. Volgens berigte wou iemand ‘n vullissak uitbrand wat tot die reuse-veldbrand gelei het, maar dit is nog nie bevestig nie. Iris Stehn, ‘n boer in die gebied, het die jongste…