Dodetal in Libië styg verderSeptember 13, 2023

Die dodetal in Libië word nou op 5 300 beraam met 10 000 wat steeds vermis is. Die Britse Islamic Relief se Salah Aboulgasem sê die situasie is katastrofies en die dodetal sal nog baie styg.