Djokovic sê sy gedrag was onvanpas

Statistiek vir nuwe voertuigverkope vir April is bekend. Luidens die jongste syfers het die plaaslike mark weer ingekrimp, die keer met 17,8 persent teenoor Maart se syfers. Net 755 eenhede is tydens April verkoop teenoor 919 in Maart. Robert McGregor van Cirrus meen dat syfers steeds beter vertoon as verlede jaar…