Dit woeker by die Hardap-groenskema

Produsente by die Hardap-groenskema boer vooruit en produksie is in volle swang. Kosmos 94.1 Nuus het met die voorsitter van die Hardap Produsente-vereniging Dawie de Klerk gesels oor waarmee hulle tans, met die draai van die seisoen, besig is.