Dit moenie gaan oor nasionalisering van bronne nie, dis eintlik oor toegang

Die twee sogenaamde aktiviste, en stigters van die Black People Economic Emancipation-vereniging, Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma het ‘n klein groepie protesgangers vanoggend by die Zoopark gelei. Die groep eis die nasionalisering van grond en minerale bronne. Versoekskrifte is ook oorhandig. Kosmos 94.1 Nuus het met Eliphas Simon voorsitter van die Black Business Leadership Network of Namibia gesels oor sy mening in die verband. Hy sê dit gaan eintlik oor toegang…