Dit is wat Onafhanklikheidsdag vir ons luisteraars beteken

Namibiërs van alle uithoeke van die land is vandag in Outapi in die Omusati-streek om een van die belangrikste dae op Namibië se kalender, Onafhanklikheidsdag te vier. Daar word berig dat meer as 15 000 mense die byeenkoms vandag bywoon. Verrigtinge is effe vertraag en President Hage Geingob sal binnekort die skare toespreek. Intussen het Kosmos 94.1 Nuus het met Namibiërs van oraloor gepraat oor wat Onafhanklikheidsdag vir hulle beteken.