Dit gaan goed met Mutorwa – woordvoerder

Die woordvoerder van die Namibiese minister van werke en vervoer John Mutorwa se familie, dr. Marius Kudumo sê dit gaan goed met hom. Mutorwa is sedert Vrydag gehospitaliseer weens Covid-19. Kudumo het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.