Dis volksmoord, nie oorlog nie

‘n Republikeinse kongresverteenwoordiger van Indiana, Victoria Spartz, sê wat tans in Oekraïne plaasvind is nie ‘n oorlog nie, maar ‘n volksmoord deur ‘n mal man. Sy is in die Chernihiv-streek in Oekraïne gebore. Dit is in aanloop tot president Joe Biden se eerste staatsrede. Rusland se inval in Oekraïne neem toe terwyl berig word twee woonstelblokke is getref in ‘n militêre aanval op die dorp Borodjanka. Spartz sê die oorlog moet beëindig word: