Dis tyd vir die slange om ‘te loop’ en daar’s min teengif…

Die winter blyk om verby te wees en met warmer dae, kom slange uit hul winter rusperiode en, soos die oumense sê, begin hulle loop. Die jaar is daar risiko omdat daar ‘n tekort is aan teengif. Die Namibiese slangkenner, Francois Theart het raad.