Dis nou makliker vir Namibiërs, Suid-Afrikaners om in Brittanje te werk

Dis nou makliker vir Namibiërs en Suid-Afrikaners om in Brittanje te werk. Die Britse regering het verlede maand verskeie veranderinge aan die Britse immigrasiereëls aangebring. Die Britse regering het ook verskeie nuwe Britse immigrasieroetes aangekondig. Hierdie nuwe roetes sal welkome nuus wees vir persone wat na die Verenigde Koninkryk wil kom. Die nuwe immigrasieroetes sal later in 2022 in werking tree. JP Breytenbach van Breytenbachs Immigration Consultants in Londen hieroor.