Dis nou makliker vir Namibiërs om in Brittanje te werk

Dis nou makliker vir Namibiërs en Suid-Afrikaners om in Brittanje te werk. Die Britse regering het verskeie veranderinge aan die Britse immigrasiereëls aangebring. Die Britse regering het ook verskeie nuwe Britse immigrasieroetes aangekondig. Hierdie nuwe roetes is welkome nuus wees vir persone wat na die Verenigde Koninkryk wil gaan. Die nuwe immigrasieroetes het in Augustus 2022 in werking getree. JP Breytenbach van Breytenbachs Immigration Consultants in Londen het meer inligtnig hieroor …