Dis nog nie tyd vir reën nie, al is die weer mooi

Die weer in Windhoek en dele van Namibië is tans gedeeltelik bewolk met enkele ligte buie wat in die hoofstad en ander dorpe voorgekom het. Kosmos 94.1 Nuus aan Odillo Kgobetsi van die Namibiese Meteorologiese Diens, gevra of ons hopelik binnekort goeie reën kan verwag…