Dis hoekom net 25% van alle bees by uitvoer-abattoirs verwerk is

Reaksie word ontvang op die bemarking van bees wat met 9,8 persent afgeneem het in 2021 teenoor syfers wat in 2020 aangeteken is. Van die totale 226 000 bees wat bemark is, is ‘n skamele 25 persent by uitvoer-abattoirs verwerk. Piet Gouws die president van die Namibiese Landbou-unie het sy reaksie aan Kosmos 94.1 Nuus so verwoord.