Diesel wat styg in SA raak vervoer van noodsaaklike produkte

Die Padvragvereniging in Suid-Afrika sê die voortgaande styging in die prys van diesel wek kommer. Diesel word tans onderverhaal wat dié maand gelei het tot ‘n styging van tussen 10- en 15-sent per liter. Die Departement van Minerale Bronne en Energie sê dieselpryse bly ‘n groter kopseer as petrolpryse omdat daar wêreldwyd druk op dieselvoorrade is. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê vervoerkoste sal nou styg, wat weer verbruikers sal raak: