Diesel sal in SA daal

Die Suid-Afrikaanse Sentrale Energiefonds verwag dat dieselpryse met tot 1 rand- en 28 sent per liter sal daal wanneer die verandering Woensdag 7 Desember in werking tree. Die AA se woordvoerder, Layton Beard, sê die sterker rand en internasionale oliepryse dra by tot die nuwe brandstofpryse. Beard sê die prys van petrol sal egter na verwagting met 55 sent per liter styg. Hy sê die afname in die lampolie-prys word verwelkom aangesien die armer gemeenskappe daarop staatmaak: 

TERUG: Die plaaslike brandstofprys sal ook binnekort deur die ministerie van myne en energie aangekondig word.