Die ys wat in die Arktiese-sirkel smelt veroorsaak ekstreme weerstoestande in EU

‘n Britse weerkenner, Sir David King, sê die ys wat in die Arktiese-sirkel smelt is die oorsaak van die ekstreme weerstoestande wat Europa beleef. Die see word meer aan son blootgestel en word dus warmer. Hy verduidelik.