Die Vrouesewes speel vandag in Frankryk

Die Springbok-vrouesewes maak vandag in Frankryk hulle langverwagte terugkeer na die wêreldverhoog. Hulle het in 2019 laas in Kaapstad teen ander topspanne kragte gemeet. Hulle kom vandag en môre in Toulouse ook te staan teen drie van die wêreld se top-vyf spanne, naamlik Australië, Amerika en Fidji. Afrigter Paul Delport sê hulle kan niks verloor wanneer hulle teen van die beste spelers op die planeet uitdraf nie: