Die volgende Covid-19 inentingsplekke vandag oop in Windhoek

Die volgende inentings-plekke is tot vyf uur vanmiddag oop vir Covid-19 inentings in Windhoek en omgewing. Greenwell gemeenskap-saal, Hosianna kerksaal, Katutura gesondheidsentrum, Mix-nedersetting Brakwater, NG Kerk-saal Eros, Neudam Unam kampus, Wanaheda kliniek, Windhoek sentrale hospitaal en die deurry- en instap-inentingstasie by die Windhoekse skougronde.