Die voggies kom môre in, reën word oor die naweek verwag!November 16, 2022
Daar is goeie nuus! Die Namibiese weerkantoor in die hoofstad sê die vog begin vanaf môre in die land in beweeg en daar word reën voorspel en teen Sondag, sal die Noorde goeie buie ontvang. Richard Nashikaku van die diens het die inligting.