Die T20 Krieket Wêreldbeker 2021 begin vandag

Die T20 Krieket Wêreldbeker 2021 begin vandag in die Verenigde Arabiese Emirate en Namibiërs is opgewonde oor ons span,die Eagles se deelname. Hulle is in ‘n moeilike groep ingedeel en speel môre in hulle eerste wedstryd teen die gedugte span van Sri Lanka wat al die Wêreldbeker gewen het. Die Eagles se kaptein, Gerhard Erasmus oor hulle voorbereidings ..