Die reën kom effe later in die week

Die wolke bly in die lug maar, dit is asof die reën net nie wil kom nie. Die bekende weerkenner in die verre Suide George van der Merwe sê terwyl die vog besig om homself om die oomblik uit te put, lyk dinge beter na die tweede helfte van die week.

Op kommentaar deur ander weerkenners dat die jaar soos 2016 vertoon sê Van der Merwe…