Die Oekraïne kan wen – Stoltenberg

Die sekretaris-generaal van NAVO, Jens Stoltenberg sê die alliansie moet voortgaan om militêre bystand aan die Oekraïne te verskaf. Hy sê die land staan sterk en kan die oorlog wen.