Die inentingsveldtog vir plaaswerkers verloop redelik vlot in NamibiëSeptember 11, 2021

Volgens die Landbou Werkgewersvereniging in Namibië verloop dinge redelik vlot met hulle inentingsveldtogte vir plaaswerkers. In die buurland is die Noord-Kaapse departement van gesondheid en ander provinsies ook besig om plaaswerkers teen Covid-19 in te ent. Danie Van Vuuren van die vereniging het die jongste oor die inentings van plaaswerkers in Namibië met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *