Die Eagles wen die Castle Lite-eendagreeks teen Suid-Afrika A

Krieket…Die Namibiese Eagles het die Castle Lite-eendagreeks teen die Suid-Afrika A
span op die Wanderers in die hoofstad gewen. Die besoekers kon nie daarin slaag om
die wenteiken van 339 lopies in hulle toegelate 50 boulbeurte te haal nie.