Die Eagles het briljant gespeel – Erasmus

Namibië speel môre in Geelong teen Nederland na hy ‘n reuse opskudding veroorsaak het in sy eerste wedstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi in Australië. Die Afrika-land het 2014 se kampioen, Sri Lanka, gister met 55 lopies verslaan. Jan Frylinck het 44 lopies bygedra en Namibië ‘n telling van 163 vir sewe help bereik voor hy twee paaltjies geneem het. Sri Lanka is vir net 108 uitgeboul. Namibië se kaptein, Gerhard Erasmus, sê sy span het briljant gespeel: