Die driekamp is hier … alle paaie lei na Swakop

Die Namibiese Driekamp-federasie is opgewonde oor die Afrika-driekamp Sprint Cup wat môre op Swakopmund plaasvind. Prosperity Health en RMB bied dit aan. Die president van die Namibiese Driekamp-vereniging Roual Spangenberg sê alles is gereed.