Die brandstofprys, inflasie en die repokoers

Die styging in die brandstofprys sal druk op inflasie plaas. Die jongste inflasiesyfers van die Namibiese Statistieke-agentskap vir Augustus is op 4,7 persent aangeteken, vergeleke met 4,5 persent in Julie en 7,3 persent in Augustus verlede jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Ebson Uanguta, die adjunk-goewerneur van die Bank van Namibië, gepraat …

Hy het ook gepraat oor of daar ‘n impak op die repokoers kan wees…