Diamant-volumes is laer, maar prys is hoër

Die ekonomiese vooruitsigte vir die jaar is afwaarts aangepas na 2,1 persent se groei. Van die kenners is van mening dat diamant-produksie die jaar sal daal en daarom ook die verdere inkrimping. Kennedy Hamutenya, die hoof uitvoerende beampte van Namdia, die plaaslike diamantbemarking agentskap, sê volumes is af maar die pryse is steeds baie goed. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…