Deur-tot-deur-inentings wil net dienste nader aan gemeenskappe bring

Ná ‘n nuusaankondiging van die Namibiese gesondheidsministerie in die Okahandja-distrik dat gesondheidsbeamptes vanaf 28 Maart van deur tot deur sal gaan en Covid-inentings aanbied, blyk dit dat dit sommige lede van die gemeenskap ontstel het deur te dink dat dit verpligte inentings is. Die ministerie sê Covid-inenting in Namibië bly vrywillig en dit bring diens eerder nader aan diegene wat ingeënt wil word en nie tyd kry om by gesondheidsgeriewe uit te kom nie. Die ministerie se woordvoerder, Walters Kamaya….