Desert Dash: Legacy of Love is weer daar

Die Legacy of Love-fietsryspanne sal die aan die Nedbank Desert Dash deelneem om geld in te samel vir gesinne wat geliefdes verloor het weens die Covid-pandemie. Mede-stigter van Legacy of Love, Ronel de Beer sê geld sal ingesamel word vir ‘n spesiale trauma-toevlugsoord vir kinders wat hul ouers weens Covid-19 verloor het. Sybrand de Beer van Legacy of Love praat met Kosmos 94.1 Nuus.