Delta blykbaar nog nie hier nie

Volgens die Namibiese gesondheidsministerie is die Delta-variant van die Covid-virus nog nie in die land gekry nie, maar hulle wag op toetse in die verband soos Ben Nangombe, uitvoerende direkteur van die ministerie aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.