Deeltitel-houers in Whk kry eie rekening

Stad Windhoek sal vanaf einde Junie vanjaar klante kan bedien met munisipale rekeninge vir individuele deeltitel-eenhede wat tariewe en belastingheffings insluit vir eienaars van verblyf-eenhede binne ‘n kompleks. Klante kan hul individuele rekeninge teen einde Junie 2021 verwag. Lydia Amutenya, woordvoerder van die Stad, verduidelik Kosmos 94.1 Nuus.