De Lille moet sê oor argitekte – DA

Die DA sê die buurland se minister van openbare werke, Patricia de Lille, se weiering om deursigtig te wees oor ‘n verslag oor die Suid-Afrikaanse Raad vir argiteksberoepe vererger die bestuurskrisis by die reguleringsliggaam. Die party se woordvoerder, Madeleine Hicklin, sê die DA het ‘n ondersoek aangevra na bewerings van bestuursprobleme, gebrek aan leierskap, afknouery, seksuele teistering en wanadministrasie by die reguleringsliggaam. Sy sê die ondersoek se bevindings is nooit bekend gemaak of aan die Parlement voorgelê nie: