DBV sê twee tierwelpies in Boksburg moet vrygelaat word

In die buurland sê die Dierebekermingsvereniging as dit van hom afhang, sal twee tierwelpies wat by ‘n perseel in Boksburg aangehou word, vrygelaat word. ‘n Woordvoerder sê die DBV het hierdie week ‘n vergadering met beamptes van die Ekurhuleni-metro in Gauteng gereël waar bevind is die tiere se toestand is aanvaarbaar. Die raad se woordvoerder verduidelik in ‘n belangrike saak, lui die uitspraak geen beampte mag ‘n besluit neem sonder om die algehele welstand van die dier in ag te neem nie. Die organisasie glo daar sal verdere welsyns-gevolge wees namate die welpies volwassenheid bereik.