DBN finansier ook landbou – Inkumbi

Ontwikkelingsbank van Namibië het sy rol en deelname in landbou-finansiering verduidelik. Die bank beklemtoon dat finansiering vir direkte landbou-beleggings ‘n mandaat is wat deur Agribank gehou word, maar dat die Ontwikkelingsbank finansiering vir landbou-ondernemings kan verskaf. Die uitvoerende hoof, Martin Inkumbi verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus dat die Ontwikkelingsbank wel finansiering vir landbou-ondernemings oorweeg.

Inkumbi sê ook watter tipe plase of landbou-projekte gefinansier kan word.