Daweb-groenskema is uitstekende inisiatief

Die Daweb-groenskema net oos van Maltahöhe, is tans in samesprekings met Amta oor die aankoop van hulle produksie. Daweb is ‘n hervestigingsplaas wat deur die regering in 2011 bekom is vir 10 miljoen Namibiese dollar. Koringproduskie word ook beplan. Gilbert Mulonda, bestuurder akkerbou en tuinbou by die Namibiese Akkerbouraad sê die inisiatief is uitstekend….