Datums vir Eagles se driehoekige reeks op Wanderers bekend

Krieket Namibië het die skedule vir die Richelieu Eagles se volgende internasionale driehoekige reeks bekend gemaak. Die Eagles speel teen die Lahore Qalanders vanaf Pakistan en die Suid-Afrikaanse DP Lions. Die wedstryde begin 1 September met die T20 reeks wat op 6 September eindig. Dit word op Wanderers in die hoofstad gespeel. Die president van Krieket Namibië, Rudie van Vuuren het meer.