Dash: So lyk dinge met die para-atlete

Die 2022 Nedbank Desert Dash het vir die eerste keer ooit para-fietsryers gehad wat deelneem. Die Run Along-stigting, in samewerking met die Paralimpiese-komitee en met die ondersteuning van Nedbank het twee vierman-spanne ingeskryf. Jean-Paul Schmidt van die Paralimpiese-komitee het die jongste oor die span se vertoning…