Dash: Kosmos 94.1 se Dust Devils beleef ‘n oopsieDecember 10, 2023

Kosmos 94.1 se Nedbank Desert Dash-span, die Dust Devils, bestaande uit Servaas Tap, Danie Small, Christo le Roux en Danie Small Jnr, het ‘n fratsongelukkie beleef en kon nie vanjaar se Dash voltooi nie. Danie Small verduidelik wat gebeur het…

Maar, hulle het dit ongelooflik baie geniet.