Dakar: Geniel-hulle verloor bietjie koers

Die tweede week van die 2024 Dakar was as taai en uitdagend deur bestuurders beskryf. Die sewende trajek het bestaan uit 873 kilometer met ‘n 483 kilometer sneltrajek. Geniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy het die pad effe so bietjie verloor en het 11de vinnigste ingekom met vyfde plek algeheel. De Villiers sê hulle het 15 minute verloor…