Daar word aandag aan agterstallige mynlisensies geskenk

Die Suid-Afrikaanse Departement van Minerale Bronne en Energie is aktief besig om aandag te skenk aan ‘n agterstand in mynbouverwante permitaansoeke. Die adjunk-direkteur-generaal, Tseliso Maqubela, sê hulle beoordeel tans die meer as 2 500 aansoeke wat gedurende die 2023/20-boekjaar ontvang is. Maqubela sê suksesvolle aansoekers moet ‘n omgewings-impak-beoordeling ondergaan, en dit verleng die finaliseringsproses: