Daar sal wel protesaksie wees

Die Suid-Afrikaanse polisiekundige Guy Lamb sê hoewel betogings vandag moontlik in die buurland kan voorkom, voorsien hy nie ‘n landwye ontwrigting nie. Dit volg na boodskappe op sosiale media waarin mense opgeroep word tot landwye protesoptrede. Veiligheidsmagte sê hulle is gereed om stabiliteit te handhaaf te midde van die dreigemente, veral in Gauteng en KwaZulu-Natal. Lamb sê protesoptogte kan wel moontlik op ‘n aantal plekke voorkom: