Daar sal geen brandstoftekorte wees in Nam nie

Daar is geen rede tot kommer in verband met brandstof voorraad nie. Immanuel Mulunga, besturende direkteur van Namcor het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die situasie wat homself op die oomblik in die buurland afspeel, met tekorte wat reeds in KwaZulu-Natal aangemeldis, nie hier sal plaasvind nie. Hy verduidelik.